Showing results by author "Afrikaans.Radio" in All Categories
-
-
KLETS
- By: Afrikaans.Radio
- Original Recording
-
Overall
-
Performance
-
Story
Van politiek tot polimiek, en van nuwe perspektiewe tot aweregse menings – Colene en Matthys laat niks ongesê nie. Saam met kundiges en ander lekker en interesante mense pak hulle die onderwerpe aan wat ons wêreld vorm. Elke Woensdag iets nuuts. Kom KLETS Saam! Word deel van die gesprekke wat jou laat dink en dalk selfs jou wêreldbeskouing verander
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping cart is already at capacity.Add to basket failed.
Please try again laterAdd to Wish List failed.
Please try again laterRemove from Wish List failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
-
-
-
My Neus in jou Besigheid
- By: Afrikaans.Radio
- Original Recording
-
Overall
-
Performance
-
Story
Oom Albert Einstein het gese: “Die wereld soos ons dit gemaak het is n prosess van ons denke. Dit kan nie verander word sonder n verandering in ons denke nie”. Met My Neus in Jou Besigheid neem Dr. Coléne Hind jou op ’n reis deur die denke en stories van entrepreneurs van alle vorms en groottes. Ontdek waardevolle insigte, unieke perspektiewe, en praktiese wenke om jou eie entrepreneuriese tog te inspireer. Druk jou neus in die wêreld van denkers!
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping cart is already at capacity.Add to basket failed.
Please try again laterAdd to Wish List failed.
Please try again laterRemove from Wish List failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
-
-
-
Siel
- By: Afrikaans.Radio
- Original Recording
-
Overall
-
Performance
-
Story
Siel is jou gids na rustigheid en balans. Hierdie Afrikaanse meditasie-reeks bied ’n verskeidenheid oefeninge om jou gedagtes stil te maak, stres te verminder, en jou te help fokus op wat regtig belangrik is. Siel – Vind jou stilte in Afrikaans. Elke meditasie by Siel is ontwerp om jou innerlike wêreld te verken en jou te help om balans te vind, waar jy ook al is. Of jy wil afskakel ná ’n lang dag of net weer in voeling kom met jou gedagtes, Siel is daar om jou te lei. Afrikaanse Meditasies deur Greta van Rensburg. Die Meditasies is nie gekoppel aan enige geloof en is nie indringend ...
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping cart is already at capacity.Add to basket failed.
Please try again laterAdd to Wish List failed.
Please try again laterRemove from Wish List failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
-
-
-
NUUSPOD
- By: Afrikaans.Radio
- Original Recording
-
Overall
-
Performance
-
Story
Met Nuuspod bring Izak du Plessis die jongste nuus en relevante gesprekke direk na jou. Of dit plaaslike, internasionale, politieke of sosiale kwessies is, ons bespreek die stories wat saak maak. Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus. Bly ingelig en kry insigte wat verder gaan as net die opskrifte.
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping cart is already at capacity.Add to basket failed.
Please try again laterAdd to Wish List failed.
Please try again laterRemove from Wish List failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
-
-
-
Wat de Vloekwoord?!
- By: Afrikaans.Radio
- Original Recording
-
Overall
-
Performance
-
Story
In Wat de Vloekwoord?! ondersoek ons die funksie van vloek en taboe-onderwerpe in media, vermaak, en die Afrikaanse kultuur. Met insigte van bekende skrywers, regisseurs, musikante, en ander kreatiewe stemme, vra ons: Wat beteken vloek in ons wêreld? Kom luister na gesprekke wat jou laat dink, lag, en selfs rooi in die gesig laat word. Kom Vloek Saam!
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping cart is already at capacity.Add to basket failed.
Please try again laterAdd to Wish List failed.
Please try again laterRemove from Wish List failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
-
-
-
Nagsê Here
- By: Afrikaans.Radio
- Original Recording
-
Overall
-
Performance
-
Story
Met Nagsê Here deel Ds. Theunis Coetzee 45 kort en inspirerende oordenkings om jou dag met vrede en hoop af te sluit. Hierdie reeks bied ’n rustige en troosvolle oomblik, ideaal vir die einde van jou dag. Vind rus vir jou siel met Nagsê Here.
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping cart is already at capacity.Add to basket failed.
Please try again laterAdd to Wish List failed.
Please try again laterRemove from Wish List failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
-
-
-
#BOEKPOD
- By: Afrikaans.Radio
- Original Recording
-
Overall
-
Performance
-
Story
Met Boekpod neem Sidney Gilroy jou op ’n reis deur die wêreld van Afrikaanse boeke en skryfkuns. Ontmoet skrywers, hoor hul inspirasie, en ontdek die stories agter die stories wat jou lewe verryk. Hierdie is ’n loslit gesprek oor alles wat boeke besonders maak. #BOEKPOD - Waar boeke en stories lewend word
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping cart is already at capacity.Add to basket failed.
Please try again laterAdd to Wish List failed.
Please try again laterRemove from Wish List failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
-
-
-
Wat sê die Tannies
- By: Afrikaans.Radio
- Original Recording
-
Overall
-
Performance
-
Story
Wysheid met ’n glimlag – net soos die tannies dit kan gee Tannie Lettie en Tante Meraai bring hul unieke kombinasie van humor en praktiese raad na jou met Wat sê die Tannies? Geen vraag is te groot, te klein, of te simpel nie – of dit oor liefde, lewe, of ’n lekker koekresep is, die tannies het altyd iets om te sê!