Wat sê die Tannies cover art

Wat sê die Tannies

Wat sê die Tannies

By: Afrikaans.Radio
Listen for free

About this listen

Wysheid met ’n glimlag – net soos die tannies dit kan gee Tannie Lettie en Tante Meraai bring hul unieke kombinasie van humor en praktiese raad na jou met Wat sê die Tannies? Geen vraag is te groot, te klein, of te simpel nie – of dit oor liefde, lewe, of ’n lekker koekresep is, die tannies het altyd iets om te sê!Afrikaans.Radio Social Sciences
Episodes
  • Dit is te KORT! Help asb!
    Jul 22 2023
    Liewe Tannies,

    Ok, so ek is ‘n man van 32 en nog ‘n virgin. Ek was al in ‘n paar verhoudings maar ek kry dit nie oor myself om my broek af te trek en die ding te doen nie. Ek kyk mooi na myself, is goed gebou ens. Maar ek is bang "dit", daar onder, is te klein en dat die girl vir my gaan lag. Dit maak my so nervous dat as ek sien die verhouding begin in daai rigting gaan dan breek ek dit sommer af.

    So, hoe groot moet dit daar onder wees? Want ek lyk nie soos die mans in die porn movies nie. Afrikaans.Radio · Wat sê die Tannies
    Show More Show Less
    10 mins
  • Ek is "anders", help asb!
    Jul 10 2023
    Anoniem vra vir Tannie Lettie en Tante Meraai hoe hul sal reageer as een van hulle kinders gay of lesbies is? Sy weet al vir jare dat sy van meisies hou en “anders” is as haar vriende. Sy is bang om uit die kas te klim maar ‘n verhouding raak nou ernstig. Afrikaans.Radio · Wat sê die Tannies
    Show More Show Less
    10 mins
  • Die Skoonma
    May 30 2023
    Anoniem vra raad vir Tannie Lettie en Tante Meraai oor haar skoonma. Volgens die brief aan die Tannies kan die dame niks reg doen in die oë van haar skoonma nie, en sy kom sommer 7 uur die oggend in hul kamer in om met haar skoor te soek. Afrikaans.Radio · Wat sê die Tannies
    Show More Show Less
    9 mins

What listeners say about Wat sê die Tannies

Average Customer Ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.

In the spirit of reconciliation, Audible acknowledges the Traditional Custodians of country throughout Australia and their connections to land, sea and community. We pay our respect to their elders past and present and extend that respect to all Aboriginal and Torres Strait Islander peoples today.