NUUSPOD cover art

NUUSPOD

NUUSPOD

By: Afrikaans.Radio
Listen for free

About this listen

Met Nuuspod bring Izak du Plessis die jongste nuus en relevante gesprekke direk na jou. Of dit plaaslike, internasionale, politieke of sosiale kwessies is, ons bespreek die stories wat saak maak. Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus. Bly ingelig en kry insigte wat verder gaan as net die opskrifte.Afrikaans.Radio Politics & Government
Episodes
  • 31 Mei 2024 - Helen Zille
    Jun 1 2024
    Ek gesels met Helen Zille tydens die 2024 Verkiesing by die NROC in Midrand. Luister na haar insigte en perspektiewe oor die verkiesingsproses, die stemming en wat die uitslae vir die toekoms van Suid-Afrika kan beteken. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD
    Show More Show Less
    17 mins
  • 31 Mei 2024 - John Steenhuisen
    Jun 1 2024
    Izak du Plessis van Nuuspod gesels met John Steenhuisen te midde van die tellery van stemme in die 2024 nasionale verkiesing. Luister na Steenhuisen se insigte oor die verkiesingsproses, verwagtinge, en wat die voorlopige uitslae vir Suid-Afrika se toekoms kan beteken. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD
    Show More Show Less
    13 mins
  • 31 Mei 2024 - Wie gaan nou president word?
    Jun 1 2024
    Ek gesels met Dr. Piet Croukamp oor wie die volgende president gaan wees na die 2024 nasionale verkiesing. Ons ontleed die verkiesingsuitslae, bespreek moontlike kandidate, en voorspel wat Suid-Afrika in die toekoms kan verwag. Luister na insigte en analise van hierdie belangrike politieke gebeurtenis. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD
    Show More Show Less
    9 mins

What listeners say about NUUSPOD

Average Customer Ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.

In the spirit of reconciliation, Audible acknowledges the Traditional Custodians of country throughout Australia and their connections to land, sea and community. We pay our respect to their elders past and present and extend that respect to all Aboriginal and Torres Strait Islander peoples today.