My Neus in jou Besigheid cover art

My Neus in jou Besigheid

My Neus in jou Besigheid

By: Afrikaans.Radio
Listen for free

About this listen

Oom Albert Einstein het gese: “Die wereld soos ons dit gemaak het is n prosess van ons denke. Dit kan nie verander word sonder n verandering in ons denke nie”. Met My Neus in Jou Besigheid neem Dr. Coléne Hind jou op ’n reis deur die denke en stories van entrepreneurs van alle vorms en groottes. Ontdek waardevolle insigte, unieke perspektiewe, en praktiese wenke om jou eie entrepreneuriese tog te inspireer. Druk jou neus in die wêreld van denkers!Afrikaans.Radio Economics
Episodes
  • Robert Wilke
    Jun 26 2023
    In my Neus in jou Besigheid gesels Colene met een van Travel with Flair (TWF) se stigterslede, Robert Wilke. As wêreldreisiger gesels hul oor familie, reis, die belangrikheid van ‘n gesonde besigheids kultuur en wat Suid-Afrika steeds “huis” maak vir die wêreldburger en boerseun van die Vrystaat en Pretoria. Afrikaans.Radio · My Neus in jou Besigheid
    Show More Show Less
    50 mins
  • Rian van Heerden
    Jun 12 2023
    Colene gesels met Rian van Heerden oor sy skugter kinderjare tot een van die meeste bekendste gesigte op TV en stemme op Radio. Aan positiewe kompleksiteit het Rian geen te kort nie en sit daad aan elke idee en kry die beste uit elke persoon wat sy pad kruis. Rian skuif grense in die fisiese wêreld en ook in die denke van mense – you either love him or hate him! Afrikaans.Radio · My Neus in jou Besigheid
    Show More Show Less
    55 mins
  • Izak du Plessis
    May 29 2023
    Colene gesels met Izak du Plessis oor sy lewensreis van regs student na dominee na sosatie sjef na toekennings bekroonde radio en TV uitsaaier. Aan kleurvolle ervarings het Izak geen tekort nie, en hy deel sy hoogte en laagtepunte met rou eerlikheid. Ons gesels ook oor die skryf van sy Boere verneuker stories, en sy “liberal turn” en hoe hy nou voel oor sy herkoms. Gooi vir jou ‘n lekker glas rooi, en kom reis saam deur die denke van die destydse “kroeg dominee”. Nuuspod · Afrikaans.Radio · My Neus in jou Besigheid
    Show More Show Less
    38 mins

What listeners say about My Neus in jou Besigheid

Average Customer Ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.

In the spirit of reconciliation, Audible acknowledges the Traditional Custodians of country throughout Australia and their connections to land, sea and community. We pay our respect to their elders past and present and extend that respect to all Aboriginal and Torres Strait Islander peoples today.