SA loop kronkelpad met Britse monargie. Hermann Pretorius van die Instituut vir Rasseverhoudinge praat met Mia Spies. cover art

SA loop kronkelpad met Britse monargie. Hermann Pretorius van die Instituut vir Rasseverhoudinge praat met Mia Spies.

SA loop kronkelpad met Britse monargie. Hermann Pretorius van die Instituut vir Rasseverhoudinge praat met Mia Spies.

Listen for free

View show details

About this listen

Koningin Elizabeth II (96) was tot haar dood verlede week meer as sewe dekades die koningin van die Verenigde Koninkryk, en vir bykans een dekade van haar heerskappy was Suid-Afrikaners self ook onderdane van haar. Dít is een van die groot redes vir die gemengde gevoelens hier op eie bodem teenoor die koninklikes. Hermann Pretorius van die Instituut vir Rasseverhoudings vertel vir Mia Spies oor Suid-Afrika se bande met die Britse monargie.

No reviews yet
In the spirit of reconciliation, Audible acknowledges the Traditional Custodians of country throughout Australia and their connections to land, sea and community. We pay our respect to their elders past and present and extend that respect to all Aboriginal and Torres Strait Islander peoples today.