• Ep9 - Jesus, Here van my Lewe
    Sep 26 2025

    Om 'n selfgesentreerde lewe te leef, is nie God se wil vir ons nie. Jesus sê ons moet ons self verloën, ons kruis opneem en Hom volg.

    Die dinge wat mense aanvang vandag om die fokus op hulle self te plaas, is skrikwekkend.

    Show More Show Less
    8 mins
  • Ep8 - Jesus, Here van my Lewe
    Sep 25 2025

    Dis 'n daaglikse besluit om Jesus Here te maak. Nie Verlosser nie, maar my en jou Here, die Een wat ons lei en die Een wat ons volg, sodat ons werklike dissipels kan wees, seuns en dogters van God wat Jesus dupliseer.

    Show More Show Less
    8 mins
  • Ep7 - Jesus, Here van my Lewe
    Sep 24 2025

    "...volg My"

    As Jesus Here van my en jou lewe is, dan moet ons Hom volg, ORAL waar Hy lei.

    Show More Show Less
    7 mins
  • Ep4 - Finansies in God se Koninkryk
    Sep 23 2025

    II Kor 9:7 sê "Laat elkeen gee soos hy hom in sy hart voorneem..."

    Ons moet self in ons eie gedagtes en hart besluit hoeveel ons wil gee.

    God het reeds die beginsel van saai en oes vasgestel, ook in ons finansies, MAAR, Hy los die besluit by my en jou oor hoeveel ons wil gee. Ons moet self voorneem in ons hart wat ons wil gee.

    Show More Show Less
    8 mins
  • Ep6 - Jesus, Here van my Lewe
    Sep 19 2025

    In Matt 16:24 sê Jesus: "As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis opneem en My volg"

    In vandag se episode kyk ons daarna wat dit beteken om jou kruis op te neem

    Show More Show Less
    9 mins
  • Ep5 - Jesus, Here van my Lewe
    Sep 18 2025

    Jesus wil nie jou Here wees sodat Hy jou kan manipuleer en beheer nie. Een van Sy groot begeertes is juis dat ons sal vry wees.

    Show More Show Less
    9 mins
  • Ep4 - Jesus, Here van my Lewe
    Sep 17 2025

    Ek het al baie mense gehoor wat sê hulle die God op hulle manier, en Hy sal verstaan.

    Maar is JOU manier, GOD se manier?

    Show More Show Less
    7 mins
  • Ep3 - Finansies in God se Koninkryk
    Sep 16 2025

    Nie elke manier van gee gaan 'n oes oplewer nie. Gee, is eerstens 'n saak van liefde, en dan ook, moet dit gebeur sonder dwang en hartseer.

    Show More Show Less
    9 mins