20 Mei 2024 - Mmusi Maimane: Daar is lewe na die ANC en DA cover art

20 Mei 2024 - Mmusi Maimane: Daar is lewe na die ANC en DA

20 Mei 2024 - Mmusi Maimane: Daar is lewe na die ANC en DA

Listen for free

View show details

About this listen

Ek gesels met Mmusi Maimane, voormalige leier van die Demokratiese Alliansie (DA), oor sy tydperk by die party en sy huidige rol en visie vir die toekoms na die komende nasionale en provinsiale verkiesings.

Maimane, wat bekend is vir sy kritiese sienings teenoor die huidige politieke landskap, deel sy insigte en planne vir sy betrokkenheid in die Suid-Afrikaanse politiek buite die grense van die gevestigde groot partye.

*onderhoud in Engels NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD

What listeners say about 20 Mei 2024 - Mmusi Maimane: Daar is lewe na die ANC en DA

Average Customer Ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.

In the spirit of reconciliation, Audible acknowledges the Traditional Custodians of country throughout Australia and their connections to land, sea and community. We pay our respect to their elders past and present and extend that respect to all Aboriginal and Torres Strait Islander peoples today.