Showing results by narrator "Anna-Mart van der Merwe" in All Categories
-
-
Die blou van onthou
- By: Marita van der Vyver, RSG
- Narrated by: Anna-Mart van der Merwe
- Length: 12 hrs and 40 mins
- Unabridged
-
Overall7
-
Performance7
-
Story7
In die skemer van haar lewe kry Colette Cronjé ’n brief van 'n lank vermiste familielid. Dit kom uit Portugal en dit dwing haar om alles te onthou wat sy 'n leeftyd lank probeer vergeet het. Want wat 'n halwe eeu gelede in Portugal gebeur het, het haar eie lewe asook dié van die volgende twee geslagte onherroeplik verander. Haar dogter, Nandi, se verset teen haar ouers en haar afkoms is so verreikend dat sy haar kind vir aanneming weggee, alleen oorsee vlug en alle bande met haar familie verbreek.
-
-
The readers voice. I love it
- By Anonymous on 06-06-2024
Preview -
Die blou van onthou
- Narrated by: Anna-Mart van der Merwe
- Length: 12 hrs and 40 mins
- Release date: 01-08-2015
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping cart is already at capacity.Add to basket failed.
Please try again laterAdd to Wish List failed.
Please try again laterRemove from Wish List failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
$26.04 or free with 30-day trial
-
-
-
Retoer: Pretoria - Provance [Return: Pretoria - Provance]
- By: Marita van der Vyver
- Narrated by: Anna-Mart van der Merwe
- Length: 4 hrs and 31 mins
- Unabridged
-
Overall2
-
Performance2
-
Story2
Op reis saam met Marita van der Vyver, van Pretoria tot Provence! Retoer: Pretoria - Provence is ’n bundel van dié bekroonde en immergewilde skrywer se beste rubrieke, sketse en essays wat nog nie voorheen in bundelformaat uitgegee is nie. Dit sluit in ’n rubriek oor seksuele teistering waarvoor sy in 2018 met ’n ATKV-Mediaveertjie vereer is.
Preview -
Retoer: Pretoria - Provance [Return: Pretoria - Provance]
- Narrated by: Anna-Mart van der Merwe
- Length: 4 hrs and 31 mins
- Release date: 15-02-2022
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping cart is already at capacity.Add to basket failed.
Please try again laterAdd to Wish List failed.
Please try again laterRemove from Wish List failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
$15.63 or free with 30-day trial
-
-
-
Laaste kans [Last Chance]
- By: Marita van der Vyver
- Narrated by: Anna-Mart van der Merwe
- Length: 10 hrs and 6 mins
- Unabridged
-
Overall0
-
Performance0
-
Story0
’n Groep vriende kom die eerste keer in vyf-en-twintig jaar bymekaar om Adriaan se verjaardag te vier. Een vir een maak die gaste hul opwagting by Adriaan en Yvette se strandhuis aan die Weskus. Sommige bring hul kinders en die uitbundige gelag van kleinkinders saam. Sedert hulle mekaar laas gesien het, moes party van lewensmaats en drome afskeid neem; ander het nuwe liefde en betekenis gevind. En dan is daar Yvette wat haarself nie sover kan kry om vir almal van háár reis te vertel nie.
Preview -
Laaste kans [Last Chance]
- Narrated by: Anna-Mart van der Merwe
- Length: 10 hrs and 6 mins
- Release date: 28-01-2025
- Language: afrikaans
Failed to add items
Sorry, we are unable to add the item because your shopping cart is already at capacity.Add to basket failed.
Please try again laterAdd to Wish List failed.
Please try again laterRemove from Wish List failed.
Please try again laterFollow podcast failed
Unfollow podcast failed
$26.53 or free with 30-day trial
-