Episodes

  • Wysheids- en gedigte boeke 8: Prediker
    Feb 12 2026

    In hierdie episode probeer ons verstaan wat die Prediker skrywer vir ons wil sê as hy skryf: "alles is 'n gejaag na wind".

    Boodskappe per epos is baie welkom!

    Support the show

    Show More Show Less
    10 mins
  • Wysheids- en gedigte boeke 7: Die boek Spreuke - deel drie
    Feb 5 2026

    In hierdie episode vertel ons meer van Spreuke 30 en 31 en wie die skrywers was.

    Boodskappe per epos is baie welkom!

    Support the show

    Show More Show Less
    10 mins
  • Wysheids- en gedigte boeke 6: Die boek Spreuke - deel twee
    Jan 29 2026

    Ons praat oor Spreuke 10 - 30 en lig enkele spreuke uit. Baie spreuke vertel hoe wysheid die teenoorgestelde is van dwaasheid.

    Boodskappe per epos is baie welkom!

    Support the show

    Show More Show Less
    10 mins
  • Wysheids- en gedigte boeke 5: Die boek Spreuke - deel een
    Jan 22 2026

    Ons begin met die boek Spreuke : hoofstukke 1 - 9. Daarin leer ons dat die boek ons wysheid wil leer en: wysheid begin met die dien van die Here.

    Boodskappe per epos is baie welkom!

    Support the show

    Show More Show Less
    10 mins
  • Wysheids- en gedigteboeke 4: Die Psalms
    Jan 15 2026

    Vandag gesels ons verder oor die wonder van die Psalms wat vir ons behoue gebly het.

    Boodskappe per epos is baie welkom!

    Support the show

    Show More Show Less
    9 mins
  • Wysheids- en gedigteboeke 3: Die boek van die Psalms
    Jan 8 2026

    Die boek van die Psalms is gedigte wat gesing of gebid is. Dis handige, klaar uitgeskryfde gebede wat ons vandag nog elke dag kan gebruik.

    Boodskappe per epos is baie welkom!

    Support the show

    Show More Show Less
    11 mins
  • Kersfees 2025
    Dec 11 2025

    'n Kort kersboodskap vir 2025.

    Boodskappe per epos is baie welkom!

    Support the show

    Show More Show Less
    10 mins
  • Wysheids- en gedigteboeke 2: Job leer in sy lyding
    Dec 4 2025

    Hierdie storie handel oor die tweede en laaste deel van Job. Hy het baie geleer van God. En nadat hy vir sy vriende gebid het, het God sy lewe herstel. Ons lees dit in Job 3 tot 42.

    Boodskappe per epos is baie welkom!

    Support the show

    Show More Show Less
    11 mins