Bybelstories in Afrikaans cover art

Bybelstories in Afrikaans

Bybelstories in Afrikaans

By: Carin Conradie
Listen for free

About this listen

Tannie Carin en Tobias, 'n groen "puppet",-seuntjie, vertel Bybelstories in Afrikaans. Ons wil al die stories in die Bybel vertel - so Bybelgetrou as wat dit moontlik is op 'n kind se vlak.
Geniet die Woord!

© 2026 Bybelstories in Afrikaans
Episodes
  • Wysheids- en gedigte boeke 8: Prediker
    Feb 12 2026

    In hierdie episode probeer ons verstaan wat die Prediker skrywer vir ons wil sê as hy skryf: "alles is 'n gejaag na wind".

    Boodskappe per epos is baie welkom!

    Support the show

    Show More Show Less
    10 mins
  • Wysheids- en gedigte boeke 7: Die boek Spreuke - deel drie
    Feb 5 2026

    In hierdie episode vertel ons meer van Spreuke 30 en 31 en wie die skrywers was.

    Boodskappe per epos is baie welkom!

    Support the show

    Show More Show Less
    10 mins
  • Wysheids- en gedigte boeke 6: Die boek Spreuke - deel twee
    Jan 29 2026

    Ons praat oor Spreuke 10 - 30 en lig enkele spreuke uit. Baie spreuke vertel hoe wysheid die teenoorgestelde is van dwaasheid.

    Boodskappe per epos is baie welkom!

    Support the show

    Show More Show Less
    10 mins
No reviews yet
In the spirit of reconciliation, Audible acknowledges the Traditional Custodians of country throughout Australia and their connections to land, sea and community. We pay our respect to their elders past and present and extend that respect to all Aboriginal and Torres Strait Islander peoples today.