Try free for 30 days
-
Merk [Brand]
- Narrated by: Anrich Herbst
- Length: 10 hrs and 8 mins
Failed to add items
Add to basket failed.
Add to Wish List failed.
Remove from Wish List failed.
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
Buy Now for $24.38
No valid payment method on file.
We are sorry. We are not allowed to sell this product with the selected payment method
Listeners also picked
-
Vloek [Swear]
- By: Rudie van Rensburg
- Narrated by: Anrich Herbst
- Length: 10 hrs and 37 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
In Rudie se eerste Kassie Kasselman-roman, Slagyster, ontmoet ons vir Carl Bester, gevalle oudspeurder. In Vloek is Carl terug. Hy kan na SA kom–sy bannelingstatus uitgewis, teen ’n prys. “Ons vergeet jou sondes in ruil vir ’n teenprestasie,” sê sy nuwe werkgewer. Hy moet ’n lykbesaaide saak van internasionale belang help ontrafel. Nou sal hy weer soos ’n volbloedspeurder moet redeneer om dié saak saam met ’n spul rookies op te los.
-
Kamikaze
- By: Rudie Van Rensburg
- Narrated by: Nic de Jager
- Length: 10 hrs and 21 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Kassie Kasselman is kriewelrig. Sy lewe lank poeliesman gewees, maar wragtag, wat hy nóú alles in die media oor sy geliefde SAPD lees. En met sy eie oë sién ook, in kolonel Daniels se kantoor by die Nuweland-stasie. Kassie het juis ’n ander werksaanbod gehad.... En dan moet dit natuurlik só kom dat hy in die middel van sy loopbaankrisis teen die grieseligste moordenaar nóg te staan kom. Die Pion se moordloopbaan het tentakels wat terugstrek na die Apartheidsera, met moderner euwels soos die Afrika-handel in vervalste medikasie wat ook Kassie se aandag verg.
-
Op pad na Moormansgat [On the Road to Moormansgat]
- Die verhaal van Billy Foster en Koos de la Rey [The Story of Billy Foster and Koos de la Rey]
- By: Chris Karsten
- Narrated by: André Weideman
- Length: 16 hrs and 12 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
’n Epiese geskiedkundige roman deur die bekroonde skrywer Chris Karsten. In die kleine handel dit oor die tragiese gebeure een aand in 1914 toe die Boeregeneraal Koos de la Rey op pad na ’n beplande rebellie noodlottig gewond is. Die teiken was die berugte bendelid William Foster, op vrye voet iewers in die wye Johannesburg. Dat De la Rey in die spervuur beland het, was pure toeval. Of was dit?
-
Onsigbaar [Invisible]
- By: Deon Meyer
- Narrated by: Tim Theron
- Length: 11 hrs and 55 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Lemmer se Eerste Algemene Wet: Moenie betrokke raak nie. Hy pas dit veral toe in sy werk as vryskut-lyfwag by Body Armour, waar hy laag af is op die pryslys, want hy’s die een met die kriminele rekord, die gebrekkige sosiale vaardighede en die baie kort humeur. Wanneer die mooi, ryk Emma le Roux hom huur en begin vertel van onwaarskynlike bedreigings en ’n broer wat sy vas glo ná twintig jaar soos ’n Lasarus uit die dood uit opgestaan het, stof hy ook ’n ander ou Wet af: Moenie klein vroue vertrou nie.
-
-
A gripping story with a twist
- By Thonia on 18-05-2023
-
13 Uur
- By: Deon Meyer
- Narrated by: Nic De Jager
- Length: 12 hrs and 23 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Uiteindelik is dié blitsverkoper nou ook as luisterboek beskikbaar! Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk, beeldskoon, Amerikaans - en beangs. Sy word soos ʼn dier gejag deur mans wat net ure gelede haar beste vriendin se keel afgesny het. Om 05:43 bel hulle vir speurder-inspekteur Bennie Griessel wakker. Hy moet kom, ʼn jong meisie se lyk lê langs St. Martini, die Lutherse kerk bo in Langstraat.
-
-
Characters coming to life.
- By Molatu on 18-12-2023
-
Skoenlapper
- By: Irma Venter
- Narrated by: Stian Bam
- Length: 8 hrs and 28 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Maar waarom doen hy dit? Beslis nie net vir die geld nie. 'n Sielkundige, Erika Hamilton, ontmoet hom toevallig. Albei van hulle bied op beroepsvlak verligting van neurose, onvervuldheid en frustrasie - die een op akademiese wyse, die ander met lyflike plesier. Wat gebeur wanneer hulle ontmoet?

Publisher's Summary
Kassie het geglo sy speurderdae is getel ná die Medusa-pedofielsaak, en sy hartaanval. Maar ses maande tuis bring perspektief - hy is ’n speurder in murg en been.
Terug by die Spookeenheid word hy en kollega Rooi Els dadelik by die diep kant ingegooi: Hulle moet ’n reeksverkragter vastrek - een wat sy slagoffers met ’n brandyster merk.
Is die skuldige die man wat beskryf word as “’n weerwolf met die sperm van ’n wildehond”? Of lê die antwoord by die spesifieke merk wat hy op sy slagoffers laat?
Please note: This audiobook is in Afrikaans.