Try free for 30 days
-
Die dekonstruksie van Retta Blom [The Deconstruction of Retta Blom]
- Narrated by: Henrietta Gryffenberg
- Length: 10 hrs and 21 mins
Failed to add items
Add to basket failed.
Add to Wish List failed.
Remove from Wish List failed.
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
Buy Now for $24.77
No valid payment method on file.
We are sorry. We are not allowed to sell this product with the selected payment method
Listeners also picked
-
Die teenoorgestelde is net so waar [The Opposite Is Just as True]
- By: Azille Coetzee
- Narrated by: Daneel van der Walt
- Length: 8 hrs and 59 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Lien, Katryn en Charlotte was jare lank beste vriendinne. Hulle is heeltemal verskillend, die vriendskap was van die begin af onwaarskynlik. Lien is heeltemal together, Katryn is temperamenteel en onvoorspelbaar. En Charlotte is die een wat stil-stil foto’s neem en skilder, en nooit ophou waarneem nie. Hulle het min in gemeen, maar daar was ’n sterk band tussen hulle.
-
Die uil in die ysbos [The Owl in the Ice Forest]
- By: Susan Coetzer
- Narrated by: Susan Coetzer
- Length: 13 hrs and 59 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Gracie-Jane Coetzee se eerste kleinkind word gebore kort voordat die president die eerste inperking aankondig. Gracie is ’n skrywer en illustreerder van kinderboeke, en nie juis ’n konvensionele ouma nie. Sy verkies die geselskap van haar getroue basset-hond bo enige ander verhouding in haar lewe. Saans wanneer PTS haar tussen die mure van haar huis rondjaag en die gevoel van onheil soos ’n uil op die dak kom sit, dokter sy graag die kompulsief obsessiewe simptome met ’n glasie wyn of twee . . .
-
-
Meesterlik
- By Audrey Claassen on 02-10-2022
-
Oorlewingsgids vir n Bedonnerde Diva [Survival Guide for a Thundered Diva]
- By: Sophia Kapp
- Narrated by: Nicole Holm
- Length: 13 hrs and 34 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Dit is Simone se annus horribilis. Op vier en veertig stap sy vir die tweede keer uit n huwelik, bankrot, werkloos, moedeloos, verbrysel. Al wat sy het om van vier en veertig jaar te wys, is n bedenklike verlede, n tienerseun wat skaars met haar praat, en die besef van mislukking en ontoereikendheid wat soos n meulsteen om haar nek hang. Al waarheen sy het om te gaan, is die kleinburgerlike dorp op die Oos-Vrystaatse platteland waar sy grootgeword het, waar haar konserwatiewe ma en konvensionele suster haar gedurig aan haar tekortkominge kan herinner. Rock bottom, dis waar sy is.
-
-
Prettige skrywer gemeng met ‘n talentvolle leser.
- By Mariette de Meyer on 15-06-2022
-
So Lyk ’n Vrou [This Is What a Woman Looks Like]
- By: Ilse Verster
- Narrated by: Sanett Oosthuizen
- Length: 9 hrs and 48 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Bart, die aantreklikste ou in haar matriekklas, soen Esli uit haar vel. Vir meer as veertig jaar deel hulle hul lewens, maak saam kinders groot en sien om na vriende en familie. Jaarliks vier hulle Kersfees in Kleinmond met geskenke en trifle en stappies langs die see met hul worshond. Maar hoekom val Bart se broer uit ’n boom voor Esli se ouerhuis? En watter donker geheim is onderliggend aan Bart se ma se vreemde gedrag en onfatsoenlike grappe?
-
-
Raak gevat!
- By Adele Barkhuizen on 03-01-2023
-
Na 'n plaas in Afrika (To Farm in Africa)
- By: Irma Joubert
- Narrated by: Anton Brink
- Length: 15 hrs and 57 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
’n Nuwe lewe wag op hom. In 1939 bars die oorlogbom in Europa. Drie miljoen kinders word uit London ontruim na veiliger gebiede. Een van hulle is die sesjarige Charles Smith, op pad na ’n onbekende tante van sy pa in ’n klein dorpie in Skotland. By aunty Grace wag ’n nuwe lewe op hom. Aan die anderkant van Europa ruk die Duitse Sesde Leër op teen Rusland. Tussen die manskappe is die vurige majoor Oswald von Stein, Hildegard se stiefseun. Voor hulle wag die Russiese winter, Stalingrad en die krygsgevangenekampe van Siberië. 90 000 word gevange geneem, net sesduisend oorleef.
-
-
Loved it.
- By Diesel on 30-07-2023
-
Lira (Afrikaans Edition)
- Vywervrou Triologie, Book 1 [Maiden Trilogy, Book 1]
- By: Chanette Paul
- Narrated by: Vicky Davis
- Length: 13 hrs and 58 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Lira kan feitlik enige gebreekte ding mooi of bruikbaar maak, maar met liefdesverhoudings vaar sy minder goed. Veral waar daar kinders betrokke is. Sy het geen benul hoe om ʼn ma te wees nie. Tog het sy geglo sy sal iets kan uitwerk wat waarde toevoeg tot Frank en Debbie se lewe. Dit is egter die een upcycling-projek waarin sy jammerlik misluk het. Sy beland op Vywerbaai waar sy ʼn winkeltjie vir haar upcycle-produkte wil oopmaak. Die finansiële risiko's wat sy neem is enorm en teenspoed bly nie uit nie, maar sy bly vasberade - upcycle gaan sy haar lewe upcycle.
-
-
Puik
- By Julie on 16-12-2021

Publisher's Summary
Lauretta Blom is al jare lank dolgelukkig in die rol van ma en eggenoot in haar pynlik netjiese wit-en-beige droomhuis. Maar een Donderdagoggend laat die skynbaar onbenullige optrede van haar man haar gedagtes oortyd werk. Gou voel dit asof al die sekerhede in haar lewe wankel. Retta begin dinge doen wat sy nooit vooheen sou oorweeg het nie. ’n Road trip Kaap toe lei tot onverwagse ontdekkings–nie net oor haarself nie, maar ook oor Tobias, die man met wie sy ses-en-twintig jaar getroud is.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.