Ons Vir Jou cover art

Ons Vir Jou

By: Rudi Swanepoel en Ivor Swartz
  • Summary

  • Ons vir Jou: Rudi Swanepoel en Ivor Swartz gesels oor kerksake, geloofstories, menswees en hoop.
    Rudi Swanepoel en Ivor Swartz
    Show More Show Less
Episodes
  • Ons Vir Jou | Episode 5 | Vergifnis
    Jan 19 2024

    Vergifnis is 'n kragtige daad van vrylating en genesing. Dit beteken om bewustelik die keuse te maak om die las van wrok los te laat en innerlike vrede te vind. Vergifnis is 'n geskenk aan jouself, 'n pad na versoening en groei. Kom luister in na Rudi en Ivor se gesprek en neem deel met vandag se episode.

    #afrikaans #ngkerk #suidafrika #bybel #genade #vergifnis #onsvirjou

    Show More Show Less
    46 mins
  • Ons Vir Jou - Die Bybel
    Jan 5 2024

    Die moeilikheid met die Bybel

    Baie mense wil dit laat klink asof dit maklik is om die Bybel te lees. Maar die Bybel word heel gereeld gebruik om standpunte te regverdig. Die resultaat? Polarisasie. Ivor en Rudi praat oor wat ons met die Bybel doen (of nie doen nie).

    Show More Show Less
    45 mins
  • Ons Vir Jou | Episode3 | Die Belhar Dokument
    Dec 22 2023

    Die belydenis van Belhar word nogsteeds gevoel tussen ons land se kerksgroepe. In die episode bespreek Rudi en Ivor wat die dokument vir ons beteken, veral in ons moderne Suid Afrika. Kom praat saam. #onsvirjou #suidafrika #vergifnis

    Show More Show Less
    42 mins

What listeners say about Ons Vir Jou

Average Customer Ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.

In the spirit of reconciliation, Audible acknowledges the Traditional Custodians of country throughout Australia and their connections to land, sea and community. We pay our respect to their elders past and present and extend that respect to all Aboriginal and Torres Strait Islander peoples today.