Mevrou wonder hoe lank die strate so skoon gaan bly na die Gee-20 beraad cover art

Mevrou wonder hoe lank die strate so skoon gaan bly na die Gee-20 beraad

Mevrou wonder hoe lank die strate so skoon gaan bly na die Gee-20 beraad

Listen for free

View show details

About this listen

Mevrou besef die G20 beraad is amper hier, want die paaie in Gauteng is ewe skielik baie skoon, die slaggate word opgevul, meeste van die verkeersligte werk en metro polisie word oral gesien. Dis nie aldag wat die provinsie so vere reg ruk nie en ook geen wonder nie, want van die grootste lande in die wêreld stuur hulle staatshoofde om in Johannesburg te kom beraadslaag. Nou besef Gerda de Sousa en Dianne Broodryk te laat dat hierdie eintlik ’n gulde geleentheid sou wees om ’n internasionale spanbou in Gauteng te kon hou – aangesien die provinsie nou spiekeries lyk ….. Podcast page on Jacaranda FM's website
No reviews yet
In the spirit of reconciliation, Audible acknowledges the Traditional Custodians of country throughout Australia and their connections to land, sea and community. We pay our respect to their elders past and present and extend that respect to all Aboriginal and Torres Strait Islander peoples today.