Mevrou val in nostalgie vas, saam met die Jakarandas se pers tapyt cover art

Mevrou val in nostalgie vas, saam met die Jakarandas se pers tapyt

Mevrou val in nostalgie vas, saam met die Jakarandas se pers tapyt

Listen for free

View show details

About this listen

Mevrou is in ’n onverwagse nostalgie vas gevang, aangebring deur die pers blommetjies van die Jakaranda bome in Pretoria. Skielik onthou Dianne Broodryk weer haar grootword jare in die Moot gebied, toe sy met haar fiets oor die Jakaranda blommetjies gery het. Vir Gerda de Sousa bring die asembrowende pers tapyt op die strate van Brooklyn weer al die herinneringe terug van haar seun in die hoërskool. En voor hulle dit kan keer, is die Mevrouens in ’n nostalgiese bui …… Podcast page on Jacaranda FM's website
No reviews yet
In the spirit of reconciliation, Audible acknowledges the Traditional Custodians of country throughout Australia and their connections to land, sea and community. We pay our respect to their elders past and present and extend that respect to all Aboriginal and Torres Strait Islander peoples today.