Mevrou se gesukkel om die mediese forms in te vul cover art

Mevrou se gesukkel om die mediese forms in te vul

Mevrou se gesukkel om die mediese forms in te vul

Listen for free

View show details

About this listen

Mevrou moet hospitaal toe gaan vir ‘n mediese prosedure, maar wat vir haar erger is as wat hulle aan haar gaan doen, is die stapel mediese forms wat sy voor die tyd moet invul. Asof dit nie genoeg is dat sy elke maand die derduisende moet opdok vir ’n mediese fonds nie, maak die administratiewe nagmerrie haar sommer naar. Hierdie is ’n bitter pil vir Mevrou om te sluk, en sy is bevrees daar is geen mediese fonds wat medikasie hiervoor het nie. Gerda de Sousa en Dianne Broodryk pak af oor mediese prosedures, administratiewe rompslomp en kroniese medisyne Podcast page on Jacaranda FM's website
No reviews yet
In the spirit of reconciliation, Audible acknowledges the Traditional Custodians of country throughout Australia and their connections to land, sea and community. We pay our respect to their elders past and present and extend that respect to all Aboriginal and Torres Strait Islander peoples today.