• Ep1 - Immanuel, God met ons
    Dec 16 2025

    In Matt 1:23 verskyn die engel aan Josef in 'n droom, en hy sê vir hom die volgende: "Kyk, die maagd sal swanger word en 'n seun baar, en hulle sal Hom Emmánuel noem, dit is, as dit vertaal word: God met ons."

    Maar wat het dit Hom gekos om met ons te wees?

    Show More Show Less
    6 mins
  • Ep6 - Hoe bly ek in Jesus? - Werp al jou bekommernis op Hom
    Dec 11 2025

    I Petr 5:7 sê ons moet al ons bekommernisse op Hom werp, WANT Hy sorg vir ons. Om te worry, is hoogmoed, want daardeur sê jy vir God "Ek sal hierdie een uit sort"

    Show More Show Less
    9 mins
  • Ep5 - Hoe bly ek in Jesus? 'n Paar praktiese maniere
    Dec 10 2025

    Hier is net 'n paar praktiese dinge wat ek en Ina doen om ons konneksie met Hom sterk te hou.

    Show More Show Less
    8 mins
  • Ep4 - Hoe bly ek in Jesus? - Begin so reken...
    Dec 5 2025

    Rom 6:11 sê "So moet julle ook reken dat julle wel vir die sonde dood is, maar lewend is vir God in Christus Jesus, onse Here."

    Die sleutel tot ons konneksie met ons nuwe wedergebore lewe is, "so moet julle ook reken" of te wel, so moet julle ook dink.

    Show More Show Less
    10 mins
  • Ep3 - Hoe bly ek in Jesus? - In Sy Woord is voorspoed
    Dec 4 2025

    Psalm 1 gee vir ons sulke awesome raad oor hoe om suksesvol te wees en wat sal gebeur as ons in Sy Woord, in Jesus sou bly.

    Show More Show Less
    8 mins
  • Ep2 - Hoe bly ek in Jesus? - Behou jou konneksie met Sy Woord
    Dec 3 2025

    Ons het 'n verantwoordelikheid om ons konneksie met Jesus te behou. In Joh 15:5 sê Jesus self "Wie IN My bly, en Ek IN hom, hy sal veel vrug dra" Ons het 'n verantwoordelikheid om IN Hom te bly. Maar hoe lyk dit? Dit begin alles by Sy Woord. Ons moet ons konneksie met Sy Woord behou!

    Show More Show Less
    8 mins
  • Ep1 - Hoe bly ek in Jesus?
    Nov 27 2025

    In Johannes 15:5 sê Jesus "Ek is die wynstok, julle die lote. Wie in My bly, en Ek in hom, hy dra veel vrug..."

    Hoe lyk dit egter in die praktyk om in Jesus te bly? Of hoe lyk dit nie?

    Show More Show Less
    8 mins
  • Toets God met jou tiende
    Nov 26 2025

    Mal 3:10 sê die Woord "Bring die volle tiende na die voorraadkamer sodat daar voedsel in my huis kan wees. Toets My hierin,” sê die Here, Heerser oor alle magte, “of Ek nie vir julle die vensters van die hemel sal oopmaak en oorvloedige seën oor julle sal uitstort nie."

    God daag ons amper uit om Sy hart te toets, of dit GOED is of nie.

    Show More Show Less
    8 mins