Ecoskoops (Afrikaans) cover art

Ecoskoops (Afrikaans)

Ecoskoops (Afrikaans)

By: Newskoop
Listen for free

About this listen

Ecoskoops, aangebied deur Isabel Potgieter, word elke Dinsdag en Donderdag uitgesaai. Die program bied ʼn oorsig van die talle dringende kwessies wat ons omgewing vorm, van klimaatsverandering tot bewaring. Ons bring belangrike omgewingsnuus en insiggewende onderhoude met kundiges oor biodiversiteit, volhoubare boerdery, grondgesondheid, agro-ekologie, hernubare energie, afvalbestuur, beleid, koolstofkrediete en die herwinning van e-afval. Vind meer uit oor praktiese oplossings, tendense en die stories van almal wat aan die voorpunt staan van die stryd vir 'n volhoubare toekoms. Luister na Ecoskoops – jou tweemaal per week blik op die omgewing.Newskoop
Episodes
  • Ecoskoops - 3 Maart 2026
    Mar 3 2026
    In vandag se episode van Ecoskoops gesels ons oor water. Die uitvoerende hoof van Maskam Water, Gerhard Cronje, vertel vir ons meer oor hoe hul innoverende afvalwaterbehandelingstelsels waterbesoedeling drasties kan verminder en volhoubare alternatiewe vir huise, plase en gemeenskappe kan bied. Hy gesels met ons oor hoe slim ingenieurswese afvalwater in 'n hulpbron in plaas van 'n risiko kan omskep.
    Show More Show Less
    4 mins
No reviews yet
In the spirit of reconciliation, Audible acknowledges the Traditional Custodians of country throughout Australia and their connections to land, sea and community. We pay our respect to their elders past and present and extend that respect to all Aboriginal and Torres Strait Islander peoples today.