Try free for 30 days
-
Op pad na Moormansgat [On the Road to Moormansgat]
- Die verhaal van Billy Foster en Koos de la Rey [The Story of Billy Foster and Koos de la Rey]
- Narrated by: André Weideman
- Length: 16 hrs and 12 mins
Failed to add items
Add to basket failed.
Add to Wish List failed.
Remove from Wish List failed.
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
Buy Now for $24.38
No valid payment method on file.
We are sorry. We are not allowed to sell this product with the selected payment method
Listeners also picked
-
Die verkeerde vrou [The Wrong Woman]
- By: Irma Venter
- Narrated by: Roelien Daneel
- Length: 10 hrs and 17 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Liela Oloffson het alles wat die meeste mense begeer. Skoonheid, roem, en ’n blink loopbaan as aktrise. Maar dan verdwyn sy een Vrydagnag en die polisie moet die media se hulp inroep om haar te vind. Gesoute misdaadjoernalis Ami Prinsloo volg Liela se spoor soos ’n bloedhond van waar sy laas in Johannesburg gesien is, en selfs verder, tot by haar kinderdae. Kruip Liela weg of is sy gekaap? Of dalk ontvoer? En waaroor het sy en haar verloofde so hewig baklei net voor sy verdwyn het?
-
7 Dae [7 Days]
- By: Deon Meyer
- Narrated by: Anrich Herbst
- Length: 12 hrs and 24 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Ek sal elke dag ’n poliesman skiet, tot julle die moordenaar van Hanneke Sloet aankla, lees die dreigbrief aan die SAPS. En dan begin hy hulle afmaai. Bennie Griessel is die een wat die dossier moet heropen. Die saak is 40 dae oud, die spoor is koud. Sewe dae van hel.
-
Bloedsteen
- By: Irna van Zyl
- Narrated by: Chris van Niekerk
- Length: 11 hrs and 12 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Dinge ontrafel vinnig wanneer iemand speuradjudant Storm van der Merwe se ma voor ’n trein op Paddington-stasie instamp. Storm moet Londen toe, al is sy tot oor haar ore met ’n moordsaak: Beebee Bukelwa Babu, befaamde Suid-Afrikaanse modeontwerper, lê leweloos in ’n luukse hotel op Hermanus. Hande om Storm te help met die ondersoek ná Beebee se dood is min, want protesaksie lê die dorp lam. Boonop sweep ’n charismatiese profeet die skare tot ’n histerie op.
-
-
The narrator ruined this book
- By Gerrit on 07-10-2020
-
Ek wens, ek wens [I Wish, I Wish]
- By: Zirk Van den Berg
- Narrated by: Anrich Herbst
- Length: 4 hrs and 3 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
As lykbesorger het Seb al talle lyke gebalsem, organe teruggepak in lyfholtes, beendere aanmekaargelas en doodsbleek gesigte gegrimeer vir roubeklaers om te besigtig. Wat help dit om te wens vir 'n ingryping wat hom sal losruk uit sy saai bestaan? Maar toe die sterwende seuntjie Gawie en sy ma by die begrafnisondernemers instap, kry Seb tog rede om in wense te glo.... En kom voor ’n dilemma te staan: Waarvoor wens jy as jy één wens het wat waar gaan word?
-
Doolhof [Maze]
- By: Rudie van Rensburg
- Narrated by: Anrich Herbst
- Length: 10 hrs and 35 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
Omstrede en skatryk oud-politikus Armand Deysel is vermoor, en Kassie en Rooi het nie minder nie as ses verdagtes. ’n Britse ondersoeker is op die spoor van die waardevolle Doolhof-halssnoer, en ’n platsakman steier telkens terug van die samelewing se dwarsklappe.
-
Tussen Stasies [Between Stations]
- By: Irma Joubert
- Narrated by: Anoecha Kruger
- Length: 17 hrs and 56 mins
- Unabridged
-
Overall
-
Performance
-
Story
As ’n Duitse wesie kom Gretl ná die Tweede Wêreldoorlog Suid-Afrika toe. Vir haar oorlewing, het Jakób Kowalski besluit. Maar net Jakób ken haar groot geheim, kan dalk die vuur in haar drome verstaan. En help heelmaak.

Publisher's Summary
’n Epiese geskiedkundige roman deur die bekroonde skrywer Chris Karsten. In die kleine handel dit oor die tragiese gebeure een aand in 1914 toe die Boeregeneraal Koos de la Rey op pad na ’n beplande rebellie noodlottig gewond is. Die teiken was die berugte bendelid William Foster, op vrye voet iewers in die wye Johannesburg. Dat De la Rey in die spervuur beland het, was pure toeval. Of was dit?
Op pad na Moormansgat is een groot, verweefde tapisserie waarin die verhale van vele vertel word, oor dekades heen en uit alle lae van die samelewing. Dis die storie en nalatenskap van Billy Foster se dogter, Helena, op soek na haar herkoms; dis die trawalle van die hensopper Segrys Heyns en sy agterryer Tappies Mahlangu; die speurtog van poliesman Isak Heyns, op soek na die gewetenlose moordenaars wat ’n driejarige seuntjie se familie eensklaps uitgewis het, en die moontlikheid dat die aanvallige jong vrou Helena aandadig aan die moorde kon wees.
’n Merkwaardige en veelvlakkige geskiedkundige roman, ’n hoogtepunt nie net in Chris Karsten se oeuvre nie, maar ook in die Afrikaanse letterkunde.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.