Kringe in 'n bos [Circles in a Forest] cover art

Kringe in 'n bos [Circles in a Forest]

Preview
Try Premium Plus free
1 credit a month to buy any audiobook in our entire collection.
Access to thousands of additional audiobooks and Originals from the Plus Catalogue.
Member-only deals & discounts.
Auto-renews at $16.45/mo after 30 days. Cancel anytime.

Kringe in 'n bos [Circles in a Forest]

By: Dalene Matthee
Narrated by: Anrich Herbst
Try Premium Plus free

$16.45 per month after 30 days. Cancel anytime.

Buy Now for $26.99

Buy Now for $26.99

About this listen

Saul Barnard is 'n houtkapper met 'n rustelose siel - hy wil vreemdes uit die Bos hou en die vernietiging van die Bos probeer keer. Dan is daar 'n legendariese olifantbul - Oupoot - wat losbreek van sy trop.... Oupoot en Saul het 'n vreemde band tussen hulle. In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul Barnard, deur sy mense verwerp en deur gewetenlose houtkopers tot kneg verneder; Oupoot, eindeloos agtervolg deur jagters. 'n Man en sy dier-broer - saamgegooi in 'n ongerepte oerbos, wat stuk vir stuk deur gouddelwers, boskappers en ander uitroeiers vernietig word. Saul volg Oupoot se spoor, al nader aan die waarheid wat sy lewe vir altyd sal verander.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2019 Dalene Matthee (P)2020 Tafelberg
All stars
Most relevant  
Mooiste storie van tye lank gelede, van Groot Voete, van hartsake, liefde, hartseer. The reality of the slaughter of the African Elephant in the 1900. Kitchen Dutch our beautiful Afrikaans language and how things where.

Een van die bestes!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Ek het die boek gelees om die ou taal weer te herneu. Dit het baaie herrinerings oor die bos om Knysna se wereld to die voorte gegring.

uitsteekende gehalte van begin tot die einde

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Read this at school to years ago and loved it this time around just as much

Kringe in die bos

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Anrich Herbst het die verhaal laat lééf met sy uitstekende lees. Ek het gelag en gehuil; frustrasie, wanhoop, hoop, en vreugde ervaar; deel geword van die bos. Pure genot wat ek nie wou hê moes ophou nie.

Uitstekend

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Hierdie boek het ek gelees in St 12 en het daardie tyd nie die storie verstaan en waardeer nie. Nou, 30 jaar later verstaan en kan ek die volle eerlikheid en liefde storie voel. Ek voel soos een met die Groot Voete en die bos.

Engaging and inspiring story

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Die denke en wysheid van die olifant is indrukwekend. die boek is baie goed geskryf

Oupoot

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

No one could, or will ever write a story about the people who lived in the Knysna Bush like Daleen Mathee.

A story etched in Time

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

In the spirit of reconciliation, Audible acknowledges the Traditional Custodians of country throughout Australia and their connections to land, sea and community. We pay our respect to their elders past and present and extend that respect to all Aboriginal and Torres Strait Islander peoples today.