Huis van Gruwels [House of Horrors] cover art

Huis van Gruwels [House of Horrors]

My 16 jaar in die Springs-hel [My 16 Years in Springs Hell]

Preview
Try Premium Plus free
1 credit a month to buy any audiobook in our entire collection.
Access to thousands of additional audiobooks and Originals from the Plus Catalogue.
Member-only deals & discounts.
Auto-renews at $16.45/mo after 30 days. Cancel anytime.

Huis van Gruwels [House of Horrors]

By: Susan Cilliers
Narrated by: Mandri Sutherland
Try Premium Plus free

Auto-renews at $16.45/mo after 30 days. Cancel anytime.

Buy Now for $18.99

Buy Now for $18.99

About this listen

Huis van gruwels is die skokverhaal van die sogenaamde “Springs-monster” wat op die wreedste manier denkbaar alles van sy gesin weggeneem het, maar ook ’n storie van hoop oor hoe ’n dapper jong vrou uiteindelik geluk en genesing vind.

Landi is die oudste van vyf kinders wat uit die sogenaamde Springs-gruwelhuis gered is. Sy is nou 21 jaar oud en vertel vir die eerste keer haar verstommende verhaal. In Mei 2014 het die polisie dié huis ontdek waar ’n sadistiese pa sy vrou en vyf kinders vir jare tussen vullis en rotte aangehou, getreiter en gemartel het. In ysingwekkende besonderhede onthou Landi hoe hul pa hulle aangerand, met ’n skokstok geskok, met ’n gaspistool geskiet en met ’n blaasvlam gebrand het, hoe hy martelmetodes nagevors en hulle byna in ’n bad verdrink het.

Sy vertel hierdie herinneringe aan Susan Cilliers, ’n ervare joernalis, wat dit met deernis weergee en dit vernuftig met die feite van die polisie-ondersoek en die hofsaak verweef.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2019 LAPA Publishers (P)2022 LAPA Publishers
Abuse Child Abuse Dysfunctional Families Parenting & Families Relationships
All stars
Most relevant
Hoe kan mens n boek wat toestande soos die aan die lig bring
n “rating” gee …… dis verskriklik wat hier gebeur het . Maar dit plaas die lig op dinge wat gebeur onder ons naastes se neuse oral en mense kom dit nie agter nie , want die wat skuldig is aan kinder mishandeling doen dit so subtiel en is so goed met manipileer dat buite staanders en hulle naastes in die duister gehou word en nie agter kom wat aan die gang is nie .
Ek is bly die kids het uitgekom en die Monster is agter tralies .
Ek kan net die storie vertellers “rate” ….. goeie werk julle .
God se : “Dit wat in die duister gebeur , sal aan die lig gering word “

Huis van Gruwels ……

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

In the spirit of reconciliation, Audible acknowledges the Traditional Custodians of country throughout Australia and their connections to land, sea and community. We pay our respect to their elders past and present and extend that respect to all Aboriginal and Torres Strait Islander peoples today.