Try free for 30 days

  • Kobra

  • Afrikaans Edition
  • By: Deon Meyer
  • Narrated by: Nic De Jager
  • Length: 10 hrs and 42 mins
  • 4.6 out of 5 stars (14 ratings)

1 credit a month to use on any title, yours to keep (you’ll use your first credit on this title).
Stream or download thousands of included titles.
Access to exclusive deals and discounts.
$16.45 a month after 30 day trial. Cancel anytime.
Kobra cover art

Kobra

By: Deon Meyer
Narrated by: Nic De Jager
Try for $0.00

$16.45 per month after 30 days. Cancel anytime.

Buy Now for $33.99

Buy Now for $33.99

Pay using voucher balance (if applicable) then card ending in
By confirming your purchase, you agree to Audible's Conditions Of Use and Privacy Notice and authorise Audible to charge your designated credit card or another available credit card on file.

Publisher's Summary

Deon Meyer, die mees gewilde Afrikaanse spanningsverhaalskrywer, se nuwe roman is nou beskikbaar as luisterboek! Die laaste ding wat kaptein Bennie Griessel van die Valke nodig het, is moeilikheid. Want hy suip dalk al weer, hy lieg vir sy kollegas en sy AA-borg, en die intrek by Alexa Barnard was 'n fout. 'n Karnallie van 'n fout. Maar die gastehuis-bloedbad buite Franschhoek was die werk van 'n professionele laksman - drie slagoffers, drie perfekte kopskote. En dis nie net die onverklaarbare gravering van 'n spoegkobra op die koeëldoppies - en die komende mediasirkus - wat Griessel laat bloed sweet nie.Twee van die oorledenes is lenige militêre tipes. Spesmagte. Of Spoke. Moeilikheid. Heel agter, in die hoofslaapkamer, is tekens van 'n gestoei, en te veel bewyse dat iemand ontvoer is. Bes moontlik 'n buitelander. Groter moeilikheid. Maar die paspoort is vals, die Britse konsulaat speel spioenasiespeletjies, en dieselfde huurmoordenaar slaan toe by die Kaapse Waterfront. Boonop neem die staat se duistere Sekuriteitsagentskap die ondersoek oor, en die Valke moet 'n vlugtende, baie vaardige Kaapse sakkeroller dringend opspoor om hul eer - en die demokrasie - te red. Maksimum moeilikheid.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2013 Deon Meyer (P)2013 NB Publishers

What listeners say about Kobra

Average Customer Ratings
Overall
  • 4.5 out of 5 stars
  • 5 Stars
    9
  • 4 Stars
    4
  • 3 Stars
    1
  • 2 Stars
    0
  • 1 Stars
    0
Performance
  • 4.5 out of 5 stars
  • 5 Stars
    11
  • 4 Stars
    2
  • 3 Stars
    1
  • 2 Stars
    0
  • 1 Stars
    0
Story
  • 4.5 out of 5 stars
  • 5 Stars
    10
  • 4 Stars
    2
  • 3 Stars
    2
  • 2 Stars
    0
  • 1 Stars
    0

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.

Sort by:
Filter by:
  • Overall
    5 out of 5 stars
  • Performance
    5 out of 5 stars
  • Story
    5 out of 5 stars

Uitsonderlik!

Kobra bewys weer eens waarom Deon Meyer Suid-Afrika se baasskrywer van spanningsromans is. Die storie en die storielyn is onderhoudend en styg tot die crescendo van die slot, en sleur die leser (in my geval luisteraar) medoënloos mee.

Meyer se karakters is nie net geloofwaardig nie, hulle is tipies menslik t.o.v. hul eg-menslike swakhede en sterktes. Elke iedere karakter (met die uitsondering van die skim-agtige boosdoeners) word fyn en met meelye en ontsag beskryf.

Deon Meyer se navorsing gaan diep, en die gevolg is dat lesers wat dié dele van Suid-Afrika waarin sy romans afspeel, ken, dadelik tuis voel. (Ek wonder net hoe hy van Van Ryneveldstraat by Andringastraat in Stellenbosch uitgekom het, want die twee strate loop parallel!)

Kobra is my derde Deon Meyer boek, en ek is verslaaf! Dis net bitter jammer dat selfs die sagtebande so duur is in Australië, want ek is 'n boekmens, ek wil die papier voel, ruik en hoor soos ek lees.

Ek kan hierdie roman nie hoog genoeg aanbeveel nie!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

You voted on this review!

You reported this review!

  • Overall
    5 out of 5 stars
  • Performance
    5 out of 5 stars
  • Story
    5 out of 5 stars

Very enjoyable listen. Engaging storyline

Storyline was very engaging and unfolded at a good pace. Will definitely look at other novels by Deon Meyer. Enjoyed how the story was conveyed with enthusiasm by the narrator.

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

You voted on this review!

You reported this review!

In the spirit of reconciliation, Audible acknowledges the Traditional Custodians of country throughout Australia and their connections to land, sea and community. We pay our respect to their elders past and present and extend that respect to all Aboriginal and Torres Strait Islander peoples today.