Get Your Free Audiobook

Non-member price: $25.36

After 30 days, Audible is $16.45/mo. Cancel anytime.

Publisher's Summary

Hulle is almal in die land. Die Italianers met hulle Mafia-verbintenisse, die Chinese triades, die Nigeriërs, die Russe, Koreane, Indiërs, die hele lot, en dan natuurlik nog die plaaslike ouens ook. Niemand is hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Hulle het nie sentiment oor ’n politieke bestel of ’n reënboognasie nie. Geld is die enigste god wat aanbid word.

Toe Ellie McKenna instem om hierdie wêreld te infiltreer, het sy gedink sy weet waarvoor sy haar inlaat. Maar soos haar pa altyd gesê het, die duiwel deel nie visitekaartjies uit nie.

En nou is haar pa nie meer daar nie, en moet sy self besluit wie sy kan vertrou, en waartoe sy in staat is. Haar pa het ook gesê dis ’n job waaruit iemand dikwels nie lewend wegstap nie.

Wilna Adriaanse se Dubbelspel is die eerste opwindende deel van ’n beplande tweeluik. 

Please note: This audiobok is in Afrikaans.

©2014 Wilna Adriaanse (P)2019 Tafelberg

What listeners say about Dubbelspel [Doubles]

Average Customer Ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.

No Reviews are Available
Sort by:
Filter by:
  • Overall
    5 out of 5 stars
  • Performance
    4 out of 5 stars
  • Story
    4 out of 5 stars
Profile Image for Anonymous User
  • Anonymous User
  • 12-08-2020

very nice

very nice and gripping. expected a bit more action. looking forward to the follow up

  • Overall
    5 out of 5 stars
  • Performance
    5 out of 5 stars
  • Story
    4 out of 5 stars
Profile Image for Amazon Customer
  • Amazon Customer
  • 16-07-2020

Spanningvol? goeie storielyn en karakters

Het die boek geniet, en die voorleser is goed, en haar verskillende stemme is puik. Vloekery bietjie erg, maar sal beslis na die tweede boek luister, veral as die ergste vloekwoorde verminder word.

  • Overall
    5 out of 5 stars
  • Performance
    5 out of 5 stars
  • Story
    5 out of 5 stars
Profile Image for Alrie van Wyk
  • Alrie van Wyk
  • 21-04-2020

Fantasties!!

Wow, ek het deel geword van ń ander wêreld. In grendeltyd was huis skoonmaak ń plesier met die storie in my ore.

In the spirit of reconciliation, Audible Australia acknowledges the Traditional Custodians of country throughout Australia and their connections to land, sea and community. We pay our respect to their elders past and present and extend that respect to all Aboriginal and Torres Strait Islander peoples today.