Get Your Free Audiobook

Anderkant die scrap [On the Other Side of Scrap]

Narrated by: Mr Johann Nel
Length: 5 hrs
4.8 out of 5 stars (4 ratings)

Non-member price: $38.08

After 30 days, Audible is $16.45/mo. Cancel anytime.

Publisher's Summary

Agt en veertig uitgesoekte Dana-stories. Vir lesers wat wou weet wie daardie mense op die omslag van Dana se blitsverkoper Uit die binneland was, lê hy nou familie uit in die storie “Familiefoto”. Maar eintlik is al die mense in sy stories familie met dieselfde kwaal: Almal mik vir daardie ontwykende droom, wat nooit verbleik nie, anderkant die scrap. Om stories oor helde te skryf is moeilik. Om die weggesteekte mense onvergeetlik te maak is moeiliker, daarom is Dana se stories so onvergeetlik. Daaroor, en omdat die mense in sy stories van ver af kom. Hulle ry Valiants en weet nog van Uncle Charlie’s, padkafees, Geloftefees, Springbokradio en Kommuniste. Die mans dra nog pakke en die vroue hoede; tant Pop en oom Jorrie en so aan. Maar hy skryf ook oor vandag se mense. Party emigreer. Ander bly, hulle kyk sport en reis en kom mense teë. Elke nou en dan sien mens ‘n reënboog. “Ek is eintlik ’n baie gewone ou. Rustig. Daar is nie probleme nie. Op die toneel.”

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2006 Dana Snyman (P)2013 NB Publishers

More from the same

What listeners say about Anderkant die scrap [On the Other Side of Scrap]

Average Customer Ratings
Overall
  • 5 out of 5 stars
  • 5 Stars
    3
  • 4 Stars
    1
  • 3 Stars
    0
  • 2 Stars
    0
  • 1 Stars
    0
Performance
  • 5 out of 5 stars
  • 5 Stars
    3
  • 4 Stars
    1
  • 3 Stars
    0
  • 2 Stars
    0
  • 1 Stars
    0
Story
  • 5 out of 5 stars
  • 5 Stars
    3
  • 4 Stars
    1
  • 3 Stars
    0
  • 2 Stars
    0
  • 1 Stars
    0

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.

Sort by:
Filter by:
  • Overall
    5 out of 5 stars
  • Performance
    5 out of 5 stars
  • Story
    5 out of 5 stars

Taking a trip down memory lane

I found this book so close to home. very descriptive of surroundings and places I know of growing up in South-Afrika, even some familiar sayings. In some stories I could even relate. The accent used in some situations is hillarious. I would highly ecommend this book!

  • Overall
    5 out of 5 stars
  • Performance
    5 out of 5 stars
  • Story
    5 out of 5 stars

Lekker geluister

Maak nie saak hoe jy vertel dinge wil polish nie. Sommige goed is, was, en sal altyd wees- soos dit is. Dankie Dana.

  • Overall
    4 out of 5 stars
  • Performance
    4 out of 5 stars
  • Story
    4 out of 5 stars

Lekke ligte luister genot.

If you could sum up Anderkant die scrap [On the Other Side of Scrap] in three words, what would they be?

Lekker light en snaaks

What other book might you compare Anderkant die scrap [On the Other Side of Scrap] to, and why?

Weet nie - hope loos te min afrikaanse luisterboeke te Koop online

Have you listened to any of Johann Nel’s other performances? How does this one compare?

No

If you made a film of this book, what would be the tag line be?

Iets be kendo in almal se lewe

Any additional comments?

Ek kon myself in heel want van die stories sien, of situasies wat beak end klink. Van hulle, het my so Lekker laat giggle in die traffic oppad huis toe

Sort by:
Filter by:
  • Overall
    5 out of 5 stars
  • Performance
    5 out of 5 stars
  • Story
    5 out of 5 stars
Profile Image for Susan Mudron
  • Susan Mudron
  • 17-06-2020

Dana Snyman book excellent

I enjoyed this book. Absolutely Excellent. Very typical of those years. Johann Nel narrated excellent!!

  • Overall
    5 out of 5 stars
  • Performance
    5 out of 5 stars
  • Story
    5 out of 5 stars
Profile Image for Beylie
  • Beylie
  • 27-02-2020

Puik

Ek vermy Afrikaans boeke want oor die jare het ek min gekry wat die moeite werd was. Hierdie het Audible besluit moet ek lees. Huiwerig het ek dit gekoop. Jong ... binne die eerste 4 stories het ek 'n paar keer hardop gelag en 'n keer of wat gehuil. Die stories is eg. Johann Nel het so 'n lekker storie stem, soveel "daar". Ek stel voor jy probeer dit, liewe leser. Jy sal nie spyt wees nie. Van die stories is snaaks, ander slaan jou wind uit. Maar dis 'n ietsie hierdie wat nie gemis moet word nie.

  • Overall
    5 out of 5 stars
  • Performance
    5 out of 5 stars
  • Story
    5 out of 5 stars
Profile Image for Johanna
  • Johanna
  • 08-06-2019

Fantasties Verby!!

Soul searching goed. Fantastiese boek en Johann Nel. Jy kan maar lees. Ek was saam op elke trip in my gedagtes! Dankie Dana. Meer seblief!!

  • Overall
    5 out of 5 stars
  • Performance
    5 out of 5 stars
  • Story
    5 out of 5 stars
Profile Image for Greg J
  • Greg J
  • 20-09-2016

Rich South African storytelling

Johann Nel is a wonderful narrator. And Dana Snyman's stories paint a visual and memorable tale. I've listened to this book many times now - and enjoy it every time.

  • Overall
    5 out of 5 stars
  • Performance
    5 out of 5 stars
  • Story
    5 out of 5 stars
Profile Image for Jan Bonthuys
  • Jan Bonthuys
  • 18-09-2016

Nog 'n goeie Dana boek.

Dankie Dana Snyman. Ek het weer lekker geluister. Jou boeke bring 'n mens weer aarde toe.

Sort by:
Filter by:
  • Overall
    5 out of 5 stars
  • Performance
    5 out of 5 stars
  • Story
    5 out of 5 stars
Profile Image for J. M. Walker
  • J. M. Walker
  • 24-07-2020

Wonderlike kortstories en fantastiese verteller

Hierdie was my eerste Afrikaanse luister boek en die eerste Dana Snyman boek, en jislaaik, ek het dit so geniet. Johann Nel is 'n bobaas verteller. Die stories is snaaks, 'n paar hartseer, en nostalgies. Ek bly al amper twintig in die buiteland, en ek mis dit om gereeld Afrikaans te praat: hierdie boek het my terug gevat na my kinderdae en my vreeslik "home sick" gemaak, maar op 'n goeie manier.

  • Overall
    5 out of 5 stars
  • Performance
    5 out of 5 stars
  • Story
    5 out of 5 stars
Profile Image for hannesius
  • hannesius
  • 14-03-2019

Absoluut wonderlik

ek is in die 1980's gebore en kan met net 'n paar van Dana Se verwysings assosieer. ek geniet dit steeds. ons bly nou in Dubai en ek mis die land. die stories en herhinneringe is die perfekte Maat op die lang woestyn paai saans huistoe. Dankie Dana, dit help mens tuis voel so ver van die huis af.

  • Overall
    5 out of 5 stars
  • Performance
    5 out of 5 stars
  • Story
    5 out of 5 stars
Profile Image for Gwen
  • Gwen
  • 20-05-2017

Excellent. Takes you back to your youth.

Would you consider the audio edition of Anderkant die scrap to be better than the print version?

definitely

What was one of the most memorable moments of Anderkant die scrap?

It brings back my youth and how we use to grew up. No fuss no nonsense. We were always happy and the storyline is exactly the same.

Which character – as performed by Johann Nel – was your favourite?

"Oom oorlog"

Was this a book you wanted to listen to all in one sitting?

Yes

Any additional comments?

Dana Snyman is a brilliant writer and I just love his TV documentaries.